Kategorie: Inligting Gepubliseer op Vrydag, 11 Januarie 2013 13:20 Geskryf deur Anton Goosen Trefslae: 216
13 Januarie: Leef 2013 soos "The Last Samurai".
20 Januarie: Inleiding tot die Psalms – Hoe lyk 'n gesonde spiritualiteit?
27 Januarie: Die Psalms – Hoe om poëties te leef.
3 Februarie: Die Psalms – Die soort gebed wat alles verander.
10 Februarie: Die Psalms – Eufories oor die eenvoudige.
17 Februarie: Die Psalms –God se stilswye.
24 Februarie: Die Psalms – Die Oscar sensasie: Wat leer die Psalms ons?
3 Maart: Die Psalms – Lastering as worship.
10 Maart: Die Psalms – Tye van geestelike droogte en verlange na God.
17 Maart: Die Psalms – Jesus se skool van gebed.